Vriende van Afrikaans Tuis Afrikaans Projekte Artikels oor Afrikaans Afrikaans Fotos VVAfr Lidmaatskap Kontak Afrikaans
Boektrommels            
Boektrommel Paarl: Twee leerdertjies lees vir die gaste voor tydens ’n boektrommeloorhandiging by die Taalmuseum in die Paarl.  
     
  Boektrommels word oorhandig by die Bergzicht Opleidingsentrum. Vlnr verskyn Annelie Rabie (hoof van Bergzicht), Phia (VVA), Jack Louw (Afrikaanse Taalmuseum en hoofdonateur), Amanda (VVA) en Elsa Visser (Bergzicht).
 
 
   
Afrikaans nuus
Afrikaans Feite
Nuusbrief

Skakels
Te koop
         
 
 
Amanda en Phia ry ‘n bakkievrag vol boeke aan vir ons boekeprojek.  
   
       
  Die VVA het boeke geskenk vir die biblioteek van die Petunia Primêre Skool in Kraaifontein wat deur ‘n groep vrywilligers so kleurvol ingerig is  
 
 
                             
Slypskole  
  Hierdie slypskool is aangebied by die New Orleans Sekondêre Skool in die Paarl.  
 

  Collena Blanckenberg van die US Taalsentrum is besig met die inleiding tot die skryf van die drama, Mejuffrou Matraskop

Leerders en hulle groepleier, Vernita Beukes van die US Taalsentrum, is hard aan die werk.

Nadat elke groep sy gedeelte opgevoer het, vind daar portuurassessering plaas en besluit hulle self wie ’n aanmoedigingsprys verdien.

Wie het gedink net bleeksiele (nerds) woon slypskole by!!

’n Paar onderwysers wat die slypskool as waarnemers bygewoon het.

’n Slypskool by Wesbank Sekondêr in Malmesbury.

Leerders voer die gedeelte van die drama wat hulle moes skryf, op.
   
Slypskool vir Graad 7 leerders wat gedurende Maart by die Bloemhof Hoërskool deur Collena Blanckenberg gehou is. Sy is die sameroeper van die span aanbieders van die Sentrum vir Taaleenheid by die US.
   
   
 
 
                                 
  Gedenklesings  
2006
 
Prof Magdaleen van Wyk en dr Louise Combrink (nasionale voorsitter van die VVA) na afloop van Johan Combrink Gedenklesing 2006.    
Mnr Henry Jeffreys, die redakteur van Die Burger en hoofspreker van die aand, in gesprek met dr Carel Stander van die FAK.
Tydens die Woordfees van 2006 het Lucas Maree gesing op die Koffiehuiskonsert wat ons aangebied het.
 
   
  2007  
Op pad na ’n nuwe Taalraad - November 2007  
 
Op die NFA Taalberaad gehou op 10 Nov 2007 is daar besluit om ‘n Afrikaanse Taalbelangeraad te stig.
Op die foto links: deelnemers aan ‘n paneelbespreking is vlnr: mnr Johann Rossouw, prof Hennie van Coller, dr Danny Titus, me Ria Olivier, dr Michael le Cordeur, dr Karel Prinsloo, prof Marlene Verhoef.
Foto regs: Die Griekwas van Campbell-gronde naby Kimberley, het die Taalberaad in 2007 op Stellenbosch bygewoon. Hulle is vlnr: mnre Nicolaas Jafta, Jan Kok en Johannes Younger.
  2008        
  Coenie de Villiers was die gasspreker by die Johan Combrink Gedenklesing wat op 10/09/2008 gehou is.    
       
2009    
Mnr Jannie Mouton van PSG was die gasspreker by die 2009 Johan Combrink gedenklesing.

Foto links: Me Uys, mnr Jannie Mouton, dr L Combrink.

Foto regs: Nico Nel, dr en mev Dawie de Villiers, mnr M Terblanche
 
  2010
Links: Oudpres. FW de Klerk in gesprek met prof Leon de Stadler, direkteur van die Taalsentrum van die Universiteit Stellenbosch.

Onder: Mnr FW de Klerk by die JC Combrink-gedenklesing met prof Andreas van Wyk in die agtergrond.
 
   
   
     
   
 
                               
 
Algemeen          
    Phia van der Westhuizen en Amanda de Stadler by die langslewende stigterslid van die VVA, mnr Willem Dempsey.
     
    Die Louw-huis op Sutherland, waar N.P en W.E.G Louw grootgeword het, is beslis ‘n besoek werd.  
        Dr Louise Combrink (middel) en mnr Gideon Joubert (regs) ontvang hul toekenning vir uitnemende diens aan Afrikaans van die Afrikanerbond ontvang. Links is mnr FW de Klerk.
               
Ledevergadering 2008    
Spitsraadslede op ons Ledevergadering van 14 November 2008 is vlnr Nolte Smit(notulerende sekretaris), Louise Combrink (voorsitter), Elsa Olivier (voorsitter Paarl-tak) en Rina Grové (voorsitter Kleinmond-tak).
 
Ons lede smul lekker aan snoek en brood op die Ledevergadering!
 
 
   
       
  Opening: Muur van herinnering - 25 Okt 2009  
 
Die kinders woon die opening van die Muur van Herinnering by die Voortrekkermonument by op 25 Oktober 2009. Die erestomp van 32 Bataljon is ook nou by die Voortrekkermonument te sien. Dit is een van bekendste gedenktekens uit die sg. Bosoorlog is op 10 Okt 2009 op die VTM Erfenisterrein gevestig. Die Erestomp van 32 Bataljon bevat die name van die gevegsverliese van hierdie gewese elite-gevegseenheid van die ou SA Weermag, wat met groot sukses aan die Bosoorlog deelgeneem het.
     
  Boekbekendstelling: 29 Okt 2009  
 
Boekbekendstelling van “Dae uit ons Geskiedenis”.
Op die foto links: Louise Combrink en Amanda de Stadler saam met die skrywers vlnr: Nolte Smit, Mathilda Burden, Rina Grove en Chris Venter.
Foto onder: Thomas Mollett van Griffel Media saam met Wouter en Rina Grove.
 
   
   
     
           
     
Tuis | Projekte | Skakels | Fotoblad | Lidmaatskap | Kontak ons
Warm Nuus | Feite | Nuusbrief | Lesings | Te koop